Die Tongwanerivier is 'n klein rivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Dit vloei suidwaarts en is 'n sytak van die Olifantsrivier, wat suidoos van Polokwane hierby aansluit.

Die Tongwanerivier is waarskynlik vernoem na Mohlatlole-krygers wat rondom Mafefe in Limpopo geveg het in die 1500s.

Monding

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)