Dit is 'n Chinese naam; die van is Chen.

Chen Jing (vereenvoudigde Chinees: 陈静; tradisionele Chinees: 陳靜; pinyin: Chen Jing; gebore op 20 September 1968 in Wuhan, Hubei) is 'n tafeltennisspeler en Olimpiese kampioen vir China en later Olimpiese medaljewenner vir Chinese Taipei.

Sy het by die Olimpiese Somerspele in 1988 in Seoul 'n gouemedalje in enkelspel en 'n silwermedalje in die dubbelspel gewen."1988 Summer Olympics – Seoul, South Korea – Tabletennis" databaseOlympics.com (Besoek op 7 Junie 2008)

Sy het vir Taiwan 'n silwermedalje by die Olimpiese Spele in 1996 in Atlanta ontvang,"1996 Summer Olympics – Atlanta, United States – Table Tennis" databaseOlympics.com (Besoek op 7 Junie 2008) die enigste medalje vir Taipei in die Olimpiese Spele. Sy het 'n bronsmedalje by die Olimpiese Somerspele in 2000 in Sydney ontvang.

Verwysings

Kategorie:Chinese tafeltennisspelers Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense