Hierdie is 'n Chinese naam; die van is Cai.

Cai Zhenhua (Vereenvoudigde Chinees: 蔡振华; Tradisionele Chinees: 蔡振華; Pinyin: Cài Zhènhuá; gebore 3 September 1961 in Wuxi, Jiangsu) is 'n voormalige manstafeltennisspeler uit China. Hy is 'n voormalige adjunk-direkteur van die staat se algemene administrasie van sport en die uitgetrede president van die Chinese Voetbalvereniging, die Chinese Pluimbalvereniging en die Chinese Tafeltennisvereniging.中国羽协换届选举 蔡振华当选主席副主席共24人蔡振华任中国乒协主席 18副主席辅佐欲续辉煌

Verwysings

Kategorie:Chinese tafeltennisspelers Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense