Die Westelike rooibekneushoringvoël (Tockus kempi) is 'n neushoringvoëlspesie in die familie Bucerotidae. Dit word aangetref vanaf Senegal en Gambië tot aan die suide van Mauritanië en wes-Mali. Al vyf soorte rooisnawel-neushoringvoëls is voorheen as eenders beskou.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Neushoringvoëls