Whewelliet is 'n kalsiumoksalaat wat as mineraal voorkom, byvoorbeeld in steenkoollae en laetemperatuur-hidrotermale are.

Dit word nogtans soms ook biologies gevorm, soos in plante, swamme en in nierstene, en daar is talle organismes wat dit kan vervaardig.

Verwysings

Kategorie:Minerale