Die diksnawelneushoringvoël (Lophoceros pallidirostris) is 'n neushoringvoëlspesie in die familie Bucerotidae. Die voël word in Angola, die DRK, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zambië aangetref. In Engels staan die voël as die Pale-billed hornbill bekend.

Verwysings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:IUBN Rooilys veilige spesies Kategorie:Neushoringvoëls