Roseliet is 'n seldsame arsenaatmineraal met chemiese formule: Ca2(Co,Mg)[AsO4]2·H2O. Dit is die eerste keer in 1825 beskryf vir 'n voorkoms in die Rappold-myne van Schneeberg, Sakse, Duitsland en is vernoem na die Duitse mineraloog Gustav Rose deur Armand Levy. Dit kom voor in kobaltdraende hidrotermiese omgewings en is geassosieer met are van kwarts en Kalsedoon in hierdie tiperende ligging. Dit is ook gerapporteer uit Italië, Marokko, Chili, British Columbia en verskeie plekke in Duitsland.
Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings
Kategorie:Arsenaatminerale Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale