Dypingiet Webmineral dataMindat is 'n mineraal, 'n gehidreerde magnesiumkarbonaat met die chemiese formule Mg5(CO3)4(OH)2·5H2O.
Die tipeligging is die Dypingdal serpentyn-magnesietafsetting, Snarum, Noorweë.
Kenmerke Dit het 'n relatiewe digtheid van 2,15 en is opties tweeassig positief, met 'n wit na grys streep.
Verwysings
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Karbonaat- en nitraatminerale