Raspiet is 'n lood-wolframaat mineraal met 'n chemiese formule . Dit vorm geel tot geelbruin monokliene kristalle.Handbook of Mineralogy Dit is die lae temperatuur monokliene dimorf van die tetragonale mineraal stolziet.Mindat entry Dit is in 1897 in Broken Hill, Nieu-Suid-Wallis, Australië, ontdek, en na Charles Rasp (1846–1907), 'n Duits-Australiese prospekteerder vernoem, wat die Broken Hill ertsafsettings ontdek het.
Sien ook Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings
Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Oksiedminerale