is 'n denkbeeldige loodgieter en protagonis van die gelyknamige videospeletjiereeks. Hy was oorspronklik bekend as Jumpman en is in 1981 geskep deur die Japannese spelontwerper Shigeru Miyamoto en later algemeen Super Mario genoem.

Mario is een van die mees bekende karakters wat deur Nintendo geskep is.

Mario dra gewoonlik 'n rooi T-hemp, 'n blou oorpak en 'n rooi hoed met die letter M.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Fiktiewe karakters