AmmoniakPrimêre amienSekundêre amienTersiêre amien80px80px80px80px Amiene kan as gesubstitueerde ammoniak-molekule beskou word.
Nes ammoniak het hulle basiese eienskappe, omdat die N-atoom 'n alleenpaar het. Amiene is volop in die biochemie en die natuur. Hulle het dikwels 'n onaangename vrot vis-agtige reuk.
Primêre amiene Indien net een waterstofatoom deur ‘n organiese groep vervang is, word dit n primêre amien genoem. 'n Algemene formule vir n primêre amien is R-. In die chemiese nomenklatuur kan hierdie funksionele groep met die voorvoegsel amino- of met die uitgang -amien aangedui word.
200px Hierdie molekuul word soms 1-amino-butaan genoem, en IUSTC gee die voorkeur aan hierdie naam, maar butielamien ook dikwels gebruik, omdat dit die Chemical Abstract Service (CAS) se konvensie is.
Twee substitusies gee 'n sekundêre amien en drie 'n tersiêre amien.
Verwysings
Kategorie:Organiese chemie