Butielamien is 'n organiese verbinding met formule . Dit is 'n onwelriekende en taamlik vlugtige en brandbare vloeistof. Dit kan tot ernstige irritasie van die vel lei en is 'n taamlike sterk basis. 'n 1%-ige oplossing in water het 'n pH van 13. Dit word van butanol vervaardig en is 'n belangrike tussenproduk vir die vervaardiging van landbouprodukte, rubberprodukte en plastifiseerders vir nylon en additiewe vir brandstowwe en olie.

Verwysings

Kategorie:Organiese verbindings