Mohriet, (chemiese formule ·6), is 'n seldsame sulfaatmineraal wat oorspronklik in die geotermiese velde van Toskane, Italië gevind is.Fleischer M. 1965: New mineral names. American Mineralogist, 50, 805 Hierdie Fe-dominante analoog van boussingaultiet word soms gerapporteer in brandende steenkool mynhope.Chesnokov B. V. and Shcherbakova E. P. 1991: Mineralogiya gorelykh otvalov Chelyabinskogo ugolnogo basseina – opyt mineralogii tekhnogenesa. Nauka, MoscowMindat – Mohrite

Sien ook Mohr se sout Mineraal

Verwysings

Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale