duimnael|260px|Nadoriet van Djebel Nador, Konstantynse provinsie, Algerië.

NadorietNadorite data at Webmineral is 'n mineraal met die chemiese formule PbSbO2Cl. Dit kristalliseer in die ortorombiese kristalstelsel en is bruin, bruingeel of geel van kleur, met 'n wit of geelwit streep. Nadoriet is vernoem na Djebel Nador in Algerië, waar dit die eerste keer in 1870 geïdentifiseer is. Djebel Nador en Djebel Debbar (beide in die Konstantynse provinsie van Algerië) is sy medetipe voorkomste.

Sien ook Halied

Verwysings

Kategorie:Geologie Kategorie:Haliedminerale