Bixbyïet is 'n mineraal met formule wat genoem is na die Amerikaanse myner Maynard Bixby (1853-1935).
Hierdie mineraal word op verskillende plekke in Suid-Afrika gevind, veral in Noord-Kaap, soos in die Postmasburgse mangaanveld of die Kalahari mangaanveld.
Kristalstruktuur Bixbyïet se kubiese struktuur is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se D5-struktuur. Daar is verskeie lantaniedoksiede wat hierdie struktuur het en dit word soms die tipe C-lantaniedoksiedstruktuur genoem.
Verwysings
Kategorie:Minerale Kategorie:Oksiedminerale