Cotunniet is 'n loodhoudende mineraal met formule . Dit is genoem na die Italiaanse professor in anatomie, Domenico Cotugno (1736-1822).

Dit kan onder 325 °C uit vulkaniese gasse neerslaan.

Kristalstruktuur duimnael|150px|links|Negevoudige omringing Cotunniet het 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C23-tipe struktuur is. In hierdie struktuur is Pb negevoudig omring deur chlooratome, soos dit ook in matlockiet gevind word.

Plekke aangetref Die mineraal word op enkele plekke in die wêreld aangetref: Grand Gulch-myn in Grand Gulch, Mohave County (Arizona, VSA) Op verskillende plekke in Engeland: Hopes Nose (Torbay-baai, Devon) Cranmore (Somerset) Abersoch (Wallis) High Pirn-myn (Wanlockhead, Skotland) In Duitsland: Christian-Levin Bergwerk naby Essen (Ruhrgebied) Auguste-Victoria Bergwerk in Recklinghausen (Ruhrgebied) Op die tipeligging: die Vesuvius in Italië Naby die Tolbatsjik-vulkaan op die Kamtsjatka-skiereiland in Rusland.

Kategorie:Minerale Kategorie:Halogeniedminerale Kategorie:Loodminerale