Calaveriet is 'n mineraal met formule . Dit is 'n gouderts. Die meeste goud wat gemyn word is in gedeë vorm (75%), maar telluriede soos calaveriet vorm ongeveer 20% daarvan.

Kristalstruktuur Die struktuur van calaveriet is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C34-struktuur.

Verwysings

Kategorie:Minerale