Lood(IV)chloried is 'n verbinding van lood (in oksidasietoestand +4) met chloor. Dit is 'n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling tot lood(II)chloried 'n molekulêre struktuur besit. Dit bestaan uit tetraëdriese -molekule wat redelik kovalent is. Die verbinding word daarom dikwels ook loodtetrachloried genoem.
Die stof ontbind maklik deur
()
Daar is berigte dat hierdie reaksie tot ontploffings kan lei en dat die stof daarom onder suiwer swawelsuur by -80 °C in die donker bewaar moet word.The Chemistry of Germanium: Tin and Lead. Elsevier, 2014 ,
Die tetrachloried kan vervaardig word deur in 'n soutsuuroplossing te suspendeer -wat die ioon skep- en chloorgas deur te lei by 0 °C. Dit vorm die heksaplumbaat-ioon . Die heksaplumbaat van ammonium kan as vastestof neergeslaan word en hierdie stof met swawelsuur in omgesit:
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings