Ruarsiet is 'n mineraal met chemiese formule . Dit is 'n erts van die platinumgroep-elemente en dit bevat naas rutenium dikwels ook osmium, iridium en platinum.Ore Deposits and Mantle Plumes Springer Science & Business Media, 2013, ,

In Suid-Afrika word dit in die Driekopmyn van Burgersfort in Limpopo en in Rustenburg in die Bojanala Platinumdistrik van Noordwes aangetref.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geologie Kategorie:Sulfiedminerale