Loodglitsoms ook: "glit"; soms verwar met swart loodglans of galeniet PbS, of met rooi menie of litargiet (Eng. litharge van Grieks λιθάργυρος (silwerklip)) is 'n mineraal met chemiese formule . By hoër temperature (488 °C) gaan dit oor in 'n geel allotroop wat as die mineraal massikot bekend is.
Loodglit word in Namibië naby die Tsumeb-smelter aangetref (Osjikoto-streek).
Kristalstruktuur Die tetragonale struktuur van loodglit is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se B10-struktuur.
Verwysings
Kategorie:Loodminerale