Gudmundiet is 'n mineraal met chemiese formule . Dit is isostruktureel met arsenopiriet.
In Suid-Afrika word dit op verskillende plekke aangetref, soos in die Argent-myn van Delmas (Nkangala) in Mpumalanga, die Alpha-Gravelotte-myn en die Monarch Antimony-myn in Gravelotte (Limpopo), en die Prieska-kopermyn in Copperton in Noord-Kaap.
Sintetiese gudmundiet is 'n halfgeleier met 'n hoë koëffisiënt vir die termokrag (>200 μV/K by 900 K). Electronic and thermoelectric properties of CoSbS and FeSbS Phys. Rev. B 87, 045205 – 18 Januarie 2013
Verwysings
Kategorie:Minerale