The Prodigy is 'n Engelse elektroniese musiekgroep wat in 1990 in Braintree in Essex deur Liam Howlett gevorm is. Oorspronklike groeplede sluit Liam Howlett, Keith Flint, Maxim, Leeroy Thornhill en Sharky in.
The Prodigy word as een van die mees suksesvolle elektroniese musiekgroepe beskou.
Musiekstyl The Prodigy se styl word deur elemente uit verskeie musiekgenres gekenmerk. Hierdie genres sluit rave, harde techno, elektro-industriële musiek, Oldschool Jungle, breakbeat, en punk-vokale elemente in latere werke in.
Diskografie Experience (1992) Music for the Jilted Generation (1994) The Fat of the Land (1997) Always Outnumbered, Never Outgunned (2004) Invaders Must Die (2009) The Day Is My Enemy (2015) No Tourists (2018)
Verwysings
Eksterne skakels The Prodigy se amptelike webtuiste
Kategorie:Britse musiekgroepe