Speenplakkie (Adromischus mammillaris (L.f.) Lem.) is 'n klein vetplantjie wat endemies is aan die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika.
Dit kom van Calitzdorp tot Montagu voor en is op die SANBI-rooilys as 'bedreigd' (EN B1ab(iii)+2ab(iii)) gelys. Dit is slegs van twee plekke bekend en is daar reeds geruime tyd nie meer aangetref nie. Die volstruise wat in hierdie streek gehou word vertrap dit dalk.
Verwysings
Kategorie:Adromischus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika