Bismocliet is 'n baie plastiese mineraal met formule wat in alluviale neerslae naby bismuthoudende granietpegmatiete aangetref word. In Namibië kom dit in die Rubikon-myn in die Karibib-distrik van die Erongo-streek voor. Suid-Afrika het twee vindplase: die Sandsloot-myn van Mokopane (Pietersrus) en die Jakkalswater naby Steinkopf in Namakwaland.
Verwysings
Kategorie:Minerale Kategorie:Oksiedminerale Kategorie:Halogeniedminerale