Matlockiet is 'n seldsame sekondêre loodmineraal met formule .
Dit word in Suid-Afrika in die silwermyngebied Argent, naby Delmas in Mpumalanga aangetref.
Struktuur duimnael|links|150px|Vierkantige antiprisma Dit het 'n tetragonale struktuur wat die argetipe is van die strukturbericht-klassifikasie se E0-struktuur.
Die loodatoom het 'n negevoudige omringing wat as 'n enkelvoudiggekapte vierkantige antiprisma beskryf kan word. Aan een kant het die atoom 'n vierkant van fluooratome op 'n afstand van 2,906 A. Aan die ander kant 'n vierkant van chlooratome op 'n afstand van 3,089 A. Hierdie vierkant is 90 grade gedraai ten opsigte van die fluoorvierkant. Reg bo die chloorvierkant is 'n vyfde chlooratoom op 'n effens groter afstand van 3,216 A.
Atoomposisies: atoomxyz en xyzPb¼¼u¾¾ u=0.2058Cl¼¼v¾¾ v=.6497 F¼¾0¾¼0
Verwysings
Kategorie:Minerale