Hornsoord Landbouhoewes is 'n nuwe voorstad en kleinhoewes wes van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is wes van Booysens in die rigting van die Hartbeespoortdam geleë.

Die naam is aflei van Hornsnek, 'n pad wat reeds sedert die 1950's hier deurgaan.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria