Dorandia is 'n woonbuurt aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Sy buurvoorstede is Pretoria-Noord, Karenpark en Amandasig. duimnael|links|Hoofgebou van Hoërskool Gerrit Maritz Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria