Claremont is 'n woonbuurt in die noordweste van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en val onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria