Illovo is 'n dorpie in EThekwini in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika.

Dit is 'n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaan, tussen Winkelspruit en Karridene, 34 km suidwes van Durban. Dit ontleen sy naam van die Lovurivier.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal