Lamontville is 'n township in eThekwini in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika.
Dit is geleë aan die Umlaasrivier, langs Mobeni. Gestig in 1930 en genoem na Archibald Lamont, voormalige burgemeester van Durban.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal