Warner Beach is 'n klein vakansiedorp suid van die Klein-Manzimtotirivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit geadministreer. Dit is in 1910 deur die landmeter P.A. Warner as 'n woonarea vir regeringspensionarisse uitgelê.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal