duimnael|304x304px|Die Klein Sandwoestyn
Die Klein-Sandwoestyn ('n voorlopige biostreek),IBRA Version 6.1 data is 'n woestyn wat in Wes-Australië geleë is. Dit lê suid van die Groot-Sandwoestyn en wes van die Gibsonwoestyn. duimnael|303x303px|Die Klein-Sandwoestyn naby Durba Spring.|alt= Die biostreek is oos van die Groot Noordelike Hoofweg, suid van Newman geleë, ongeveer 200 km noord van Wiluna. Na die noorde lê die Karlamilyi Nasionale Park.
Die naam is afkomstig van sy nabygeleë ligging aan die Groot-Sandwoestyn, maar wat kleiner is as die Groot-Sandwoestyn, en soortgelyke fauna en flora en landvorms het.
Beide die Groot-Sandwoestyn en die Klein-Sandwoestyn word deur die Canning Stock-roete deurkruis. duimnael|302x302px|Die Canning Stock-roete wat die Klein-Sandwoestyn deurkruis.|alt= Die Mandilara inheemse bevolking word met hierdie streek verbind.Hercock, Marion (2009) Born in the desert : the land and travels of a last Australian nomad with insights from Dadina Brown. Carlisle, W.A. : Hesperian Press. From the blurb and library summary catalogue summary:of a last Aboriginal nomad with a history and geography of the Little Sandy Desert.... Dadina Georgina Brown was born in that desert, but outside the bounds of her Mandilara aboriginal tribe
Sien ook Lys van woestyne Woestyn Groot Victoriawoestyn
Verdere leesstof Thackway, R and I D Cresswell (1995) An interim biogeographic regionalisation for Australia : a framework for setting priorities in the National Reserves System Cooperative Program Version 4.0 Canberra : Australian Nature Conservation Agency, Reserve Systems Unit, 1995.
Verwysings
Kategorie:Wes-Australië Kategorie:Woestyne van Australië