Karridene is 'n klein kusdorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.
Dit is 'n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaankus, ongeveer 37 km suidwes van Durban, tussen Illovo Beach en Umkomaas.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal