Doonside is 'n klein kusdorpie aan die Klein-Manzimtotirivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.

Dit is 'n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaan, ongeveer 30 km suidwes van Durban, tussen Amanzimtoti en Illovo Beach.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal