regs|duimnael|Lugrem op 'n Blackburn Buccaneer vlootaanvalsvliegtuig regs|duimnael|Lugremme op die agterromp van 'n Eurowings BAe 146-300 regs|duimnael|Uitgestrekte lugremme op 'n Slingsby Capstan regs|duimnael|'n F-15 land met sy groot lugrem ontplooi. In lugvaartkunde, is 'n lugrem of spoedbreker 'n soort vlugbeheeroppervlakte wat aan 'n vliegtuig gebruik word om die sleurkrag te verhoog of die benaderingshoek te verhoog tydens landing. Lugremme verskil van lugdamme, aangesien lugremme ontwerp is om die sleur te verhoog terwyl slegs klein veranderinge aan die stygkrag plaasvind, terwyl lugdamme die hef-tot-sleur-verhouding verlaag en 'n hoër benaderingshoek vereis om stygkrag te handhaaf, wat lei tot 'n hoër staakspoed.
Dikwels is beide die eienskappe van lugdamme en lugremme wenslik, en dit word dus gekombineer by die meeste moderne vliegtuie. Die gebruik van omkering van stukrag deur die motore help ook om 'n vliegtuig se spoed te verminder tydens landing.
Sien ook Lugvaartterme
Kategorie:Vliegtuigonderdele