Die Kaapse kuskiepersol (Cussonia thyrsiflora) is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Port Elizabeth langs die kus voorkom. Dit staan in Engels bekend as die Cape coast cabbage tree. Die boom se FSA-nommer is 565.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika thyrsiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika