Die Suidkuskiepersol (Cussonia nicholsonii) is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Dit staan in Engels bekend as die South coast cabbage-tree of die Natal cabbagetree, en in Afrikaans word dit ook somtyds die Natalse kuskiepersol genoem.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika nicholsonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika