duimnael|links|Long John Silver's langsaan 'n Taco Bell duimnael|links|Long John Silver's langsaan 'n KFC Long John Silver's is 'n groep Amerikaanse kitskosrestaurante opgerig in 1969. Die bedryf was tot 2011 'n afdeling van Yum! Brands. Die restaurant spesialiseer hoofsaaklik in vis en ander seekosgeregte. Die naam en konsep is geïnspireer deur Robert Louis Stevenson se boek, Treasure Island. Die hoofkantoor is in Louisville, Kentucky geleë. Die eerste restaurant is in 1969 in Lexington geopen.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse maatskappye Kategorie:Kitskosrestaurante