duimnael|regs|260px|Lande met huidige Quiznos-bedrywighede QIP Holder LLC, algemeen bekend as Quiznos, is 'n kettinggroep van kitskosrestaurante. Quiznos is bekend vir hul geroosterde subs. Die restaurantgroep is in 1982 deur Jimmy Lambatos in Amerika gestig.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse maatskappye Kategorie:Kitskosrestaurante