Ronnie Walter Cunningham (16 Maart 1932 – 3 Januarie 2023) 'n kolonel in die Amerikaanse Marinierskorps, beter bekend as Walter Cunningham, was 'n Amerikaanse ruimtevaarder.
In 1968 was hy deel van die bemanning van Apollo 7; hy was die vlieënier van die Apollo-maanmodule. Hy was die derde burgerlike ruimtevaarder naas Neil Armstrong en Elliot See en is gewerf as deel van die Ruimtevaardergroep 3-inname. Hy was ook 'n vegvlieënier, fisikus, entrepreneur en waagkapitalis.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse fisici Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Kolonels Kategorie:Apollo-program Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2023