Cutting Crew is 'n Engelse rockgroep wat in 1985 in Londen gestig is. Hulle word die beste onthou vir hul debuutalbum Broadcast en enkelsnit I Just Died in Your Arms.
Ateljeealbums Broadcast (1986) The Scattering (1989) Compus Mentus (1992) Grinning Souls (2005) Add to Favourites (2015)
Verwysings
Kategorie:Britse musiekgroepe