Transvision Vamp was 'n Britse alternatiewe rockgroep wat in 1986 gestig is deur Nick Christian Sayer en Wendy James. Die groep het in die laat 1980's sukses bereik. James, die hoofsanger, en die fokuspunt van die groep, het die media se aandag getrek met haar seksuele en opstandige beeld
Diskografie Ateljee-albums Pop Art (1988) Velveteen (1989) Little Magnets Versus the Bubble of Babble (1991)
Compilations The Complete 12"ers Collection Vol. 1 (1990) Mixes (1992) Kiss Their Sons (1998) Baby I Don't Care (2002) I Want Your Love (2019)
Enkelsnitte "Revolution Baby" (1987) "Tell That Girl to Shut Up" (1988) "I Want Your Love" (1988) "Revolution Baby" (1988) "Sister Moon" (1988) "Baby I Don't Care" (1989) "The Only One" (1989) "Landslide of Love" (1989) "Born to Be Sold" (1989) "(I Just Wanna) B with U" (1991) "If Looks Could Kill" (1991)
Verwysings
Kategorie:Britse musiekgroepe