Skreegroen stel 'n groen kleur voor. Alhoewel dit veronderstel is om 'n fluoreserende kleur te wees, bestaan daar nie tans 'n manier om fluoreserende kleure op 'n rekenaarmonitor weer te gee nie.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word skreegroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#76FF7ARGB-kleurmodel(118, 255, 122)CMYK(137, 0, 133, 0)HSV(156°, 100%, 62%) Bron: Crayola

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Shades of green#Screamin' green