Harry Bruins-Lich was die direkteur van openbare parke in Pretoria vanaf 1942 tot sy aftrede in 1967. Hy ontwerp 'n aantal van Pretoria se mooiste parke, en verteenwoordig Suid-Afrika by dié land se eerste oorsese blomme-uitstalling in Parys, 1964. Hy was ook verantwoordelik vir die aanplanting van die wit jakarandabome in Pretoria.

Verwysings