"Afrikaners is plesierig" is ’n bekende Afrikaanse volksliedjie. Dit word ook in ander tale gesing, onder meer as "Die Zigeuner/Tiroler Sind Lustig" in Duits.

Woorde

Ander weergawes duimnael|240px|Karen Zoid.

Karen Zoid sing ook ’n verwerkte weergawe van die liedjie; dit was ’n snit op haar eerste album, "Poles Apart" van Junie 2001. Dit het ikoniese sukses in Suid-Afrika behaal en is deur die koerant Sunday Times aangewys as een van die beste 100 Suid-Afrikaanse liedjies.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek