duimnael|400px|Lande wat aanvanklik deur die WannaCry-kuberaanval geraak is
Op 12 Mei 2017 was talle gebruikers van die Microsoft Windows-bedryfstelsel oor die wêreld, asook die kritieke stelsels wat daarop staatmaak, slagoffers van die kwaadwillige WannaCrypt-sagteware. Ongeveer 230 000 rekenaars in 150 lande is geraak deur hierdie kuberaanvalle.
As gevolg van die virus het Microsoft 'n hoogs ongewone stap geneem deur beveiligingsopdaterings vir alle kliënte te bied om Windows-stelsels wat hul hoofstroomondersteuning verloor het, te beskerm, waaronder Windows XP, Windows 8 en Windows Server 2003.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Kuberaanvalle Kategorie:Microsoft