Gugile Ernest Nkwinti (gebore 18 Desember 1948) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige minister van water en sanitasie in president Cyril Ramaphosa se kabinet (2018–2019). Voor dit was hy minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming in President Jacob Zuma se kabinet.
Verwysings
Eksterne skakels Gugile Nkwinti op People's Assembly
Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Xhosas Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika