In die mediese vakterminologie verwys skeelhoofpyn (Frans: migraine) na 'n hoofpyn wat meestal skerp en tot een helfte van die kop beperk is, soms in aanvalle oorgaan,'n aantal kenmerkende byverskynsels het (byvoorbeeld gesigstoornisse), en gepaard gaan met naarheid en braking. Skeelhoofpyn kom veral voor by vroue tydens die menstruasietydperk.

Kategorie:Mediese vakbegrip Kategorie:Siektes