Die Internasionale Afrikaans-Ekspo is 'n skryfkompetisie wat deur die FAK georganiseer word om die kreatiewe hantering van Afrikaans deur leerders en studente te bevorder.

Alle graad 6- tot 12-leerders asook studente kan deelneem ongeag in watter land hulle woon.

Die tema vir 2017 se ekspo is "protes".

Verwysings

Kategorie:Afrikaans