Coenagrionidae is ’n familie van waterjuffers in die Odonataorde. Die familie bestaan uit ongeveer 1200 verskillende spesies, een van die grootste Odonata-families, waarvan ongeveer 150 in Afrika suid van die Sahara voorkom en 38 in Suid-Afrika.

Kenmerke Klein tot baie klein Slank en skraal met kort pote Kleurlose vlerke Kort pterostigmas

Genera

Bronne A Guide to the Dragonflies & Damselflies of South Africa 20px|linksHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal

Verwysings

Kategorie:Coenagrionidae Kategorie:Waterjuffers